Nicholis Louw - Net Vir My текст песни

Все тексты песен Nicholis Louw

Swaar moes U heeldag dra
Aan U 'n kruis gegee
U't nooit gekla of vra
Wat sal verligting gee
Die doringkroon gedra
Die skare tart en skree
Verdra dit tree vir tree
Gekreun en meegegee
Steeds moes U verder dra
Niemand het omgegee
U't hul vergewe ja
Al het U niks oortree
Sou hul die vrees gewaar
Toe spykers deur U breek
Die plek is Golgota
Waar U die laaste woorde skree

Ek loof U naam o Heer
Die lyding en die seer
Wat U moes deurmaak
Vir my
Ek buig nou voor U neer
En bring U alle eer
Want U het gesterf
Net vir my

U het weer opgestaan
U het die dood oorwin
Na die hemel opgevaar
Waar engelkore sing
Die lyding is verby
U het my plek berei
Om vir altyd te bly
Daar is 'n plek langs U vir my

ДОБАВИТЬ ТЕКСТ В ЛИЧНЫЙ СПИСОК

Комментарии

Имя:
Сообщение:

Слушать песню «Net Vir My»

Смотреть клип «Net Vir My»

Смотреть клип на песню Nicholis Louw - Net Vir My

Популярные тексты Nicholis Louw

1 Net Hier
2 Die Engel By My