Nicholis Louw - Die Engel By My текст песни

Все тексты песен Nicholis Louw

Gee my net nog 'n kans
Gee my net nog 'n uur net een minuut
Even een sekonde om te se wat ek lankal moes
Ek het my kans verspeel
Ek het my uur verdeel my minuut gemis
My een sekonde om te se wat ek lankal moes

Ek sal alles gee vir 'n kans om weer in jou oe te kyk
En by jou te sit saam met jou te bid soos ons altyd het
Ek was te laat om met jou te praat
En die dinge te se wat ek nou moet se vir die engel by my
En die dinge te se wat ek nou moet se vir die engel by my

Gee my net nog 'n kans
Net nog 'n uur net een minuut
Even een sekonde om te se wat ek lankal moes
Ek het my kans verspeel
My uur verdeel my minuut gemis
My een sekonde om te se wat ek lankal moes

ДОБАВИТЬ ТЕКСТ В ЛИЧНЫЙ СПИСОК

Комментарии

Имя:
Сообщение:

Слушать песню «Die Engel By My»

Смотреть клип «Die Engel By My»

Смотреть клип на песню Nicholis Louw - Die Engel By My

Популярные тексты Nicholis Louw

1 Net Hier
2 Net Vir My